NUUSBRIEF 28 FEBRUARIE 2025
Liewe Lesers Gaan na die link: https://iono.fm/e/158982 op Kaapse Kansel 729 AM – program -deur Mercia Eksteen van die ATKV. Op 21 Februarie word jaarliks die belangrikheid van Moedertaal gevier. Daar word ‘n onderhoud met Kalle Julius gevoer. Luister gerus na hierdie potgooi. Ek het ook iets daar iets gesê oor Afrikaans as moedertaal. Ek […]
NUUSBRIEF 30 JANUARIE 2025
Liewe Lesers,Nuwe jaar, nuwe uitdagings, geleenthede en keuses. Dit is soms oorweldigend om ‘n hele nuwe jaar voor jou uitgetrek te sien lê. Mens maak jou voornemens maar God maak die planne. Hy verander dit ook. My filosofie: Los die voornemens. Sit jou hand in Syne en al jou voornemens sal geluk is Sy Belofte. […]
NUUSBRIEF 30 DESEMBER 2024
Liewe Lesers Hier is ons by Kersfees verby en op ons pad ou/Nuwejaar toe. Wat ‘n jaar was 2024 nie vir ons gewees nie? ‘n Ongelooflike jaar wat verby is. Op 26 Maart 2024 kry ek ‘n skrywe (E-pos) van NALEDI wat vir my die goeie, blye nuus meedeel dat Naledi ‘n opvolg-boek kontrakteer vir: […]
NUUSBRIEF 20 NOVEMBER 2024
LIEWE LESERS Reeds is ons kniediep in November. Die einde van jaar spoed nader en daar is nie verniet mense wat hierdie ook ‘n “silly season” noem nie. Daar is geliefdes wat sommer net siek word, afsterf, ingaan vir groot operasies en lewens wat net verander met werks-dinge. Vir my is November tot dusver fantasties […]
NUUSBRIEF 24 OKTOBER 2024
LIEWE LESERS Hier is ons alweer aan die einde van nog ‘n maand. Dit was inderdaad ‘n mooi maand gewees. Op Dinsdag 1 Oktober 2024 open ek my geliefde lewensmaat Cornelius Smit die 4de kwartaal by ons oud-hoërskool Rustenburg Hoër. Wat ‘n vol sirkel het ons lewens nie geloop nie! Die oggend voor die opening […]
NUUSBRIEF 23 SEPTEMBER 2024
Liewe lesers, Ek skryf nou eers die nuusbrief want my September-maand is propvol tot dusver. Ek was 25 Augustus tot 9 September in Noord-Wes ATKV Buffelspoort se Afrikiti fees. Dit was my voorreg om met Rustenburg Hoërskool (my ou Alma Mater) se top-Afrikaanse leerders te kon gesels en vrae uit my boek te antwoord. Rustenburg […]
NUUSBRIEF 27 AUGUSTUS 2024
Liewe Lesers,Ek is laat vir hierdie Augustus-maand en met goeie rede. Die maand en die jaar hardloop teen ‘n snelheid wat ‘n rekord jaag. Dit is net soos die Olimpiese atlete die rekords wou breek in die Spele begin Augustus. Was dit nie ‘n ongelooflike Spele nie? Van hoe dit kontroversieel begin het met die […]
NUUSBRIEF 20 JULIE 2024
LIEWE LESERS Ek is terug in my tuisdorp, Stellenbosch na ek vir byn a ‘n maand in Noordwes-Provinsie gaan kuier het. Op 28 Junie 2024 om 14h het daar ‘n interessante wending in my en Stefaans Coetzee se boek gesprek gebeur by die ATKV Oord Buffelspoort. Stefaans se bakkie het op sy pad tussen […]