Voel Goed Inspirasie Vrou 2025
Hi liewe vriende/inne Ek is gekies onder die top 50 Inspirasie-vroue deur Voelgoed Tydskrif.
Scroll af en kliek op link.

Ek is nr 33.
Nou moet ek net stemme kry van die publiek dan mag ek dalk onder die top 10 land en in aanmerking kom vir die pryse?
Ek het van die begin af gedink die 2de prys: “Media-blootstelling” sal fantasties wees. Met my Boek en skryfwerk.
Gaan asseblief op die link hieronder en stem vir my op nr 33. SHARE as jy wil aan jou familie, vriende/inne as jy so voel? Dit mag dalk help?
Ek sal POST doen op Facebook en Instagram (ek het 2 profiles -privaat: Lelanie Roode en my Authorlelanie roode op Instagram.
Net dalkies haal ek daai top 10 en as dit Sy Wil is daardie media blootstelling prys. Sal fantasties wees vir my Skryfwerk en Boekbemarking📝✍️📘🐘📗💙💚
Link:
https://voelgoed.co.za/inspirasievrou/
Baie dankie
Lelanie Roode